MICROLIGHT AIRCRAFT
|
The microlite hangers are adjacent to bush-hut 7 and 8 and can accomodate 4 trikes.
|
|
RENOSTERKOP / RATOKE OUTRIDE
|
WEGGESTEEK IEWERS TUSSEN HEUWELS EN RANTE VAN MAPUMALANGA LE DIE RENOSTERKOP DAM.
BENEWENS GESOUTE VISSERMANNE WAT WEET HOE OM HUL GEHEIME VANGPLEKKE GEHEIM TE HOU IS HIERDIE REUSE DAM IN DIE ELANDSRIVIER NOG RELATIEF ONBEKEND..
OM HIEDIE PRAGTIGE DAM TE BEREIK NEEM ONS JOU OP N OUTING VAN TOTAAL 100 KM. DEUR TIPIESE LAEVELD BOSVELD OOR WEGGESTEEKTE SOMS VERSPOELDE MAAR OOR DIE ALGEMEEN LEKKER RYBARE GRONDPAADJIES TOT TEEN DIE WATERFRONT EN BY DIE DAMWAL.
DIE ROETE GEE JOU OOK N SYDELINGSE BLIK VAN WAT BESTAANSBOERDERY BEHELS WANNEER ONS LANGS LANDELIKE NEDERSETTINGS ONS WEG NA ONS BESTEMMING VIND.
BY DIE RATOKE "SHEBEEN" NEEM ONS VERVERSINGS EN TRAKTEER DIE LOCALS MET "WHEELIES" EN "DOUGHNUTS".
IEWERS ONDER DIE SKADU VAN N GROOT MAROELA VAT ONS N SMOKEBRAKE EN TEEN DIE TYD WANNEER ONS, ONS BESTEMMING BEREIK SAL IEMAND LUS WEES OM IN N KOEL WATERSLOEPIE DIE HITTE VAN SY LYF TE SPOEL.
UIT EN TUIS ONGEVEER 5 NA 6 URE, WAT BETEKEN ONS VOORSIEN ELKEEN ONS EIE DRINKGOED EN SNOEPERYE EN TEEN DIE TYD WANNEER ONS TERUG IS, IS DAAR NOG GENOEG TYD VIR RONDRITS OP DIE PLAAS.
DIE OUTRIDE IS GESKIK VIR ALLE QUADS EN OUDERDOMME.
DAAR IS DELE WAAR ONS DIE VINNIGE QUADS VOORUIT KAN STUUR NA PUNTE WAAR ONS INGEWAG MOET WORD.
|
View more photos... |
WILDSPLAAS OUTRIDE |
HIERDIE UITSTAPPIE BEHELS N BESOEK AAN EEN VAN DIE PLAASLIKE WILDSPLASE.
DIE ROETE NEEM JOU LANGS N MOOI BEBOSDE PAD OOR DIE ELANDSRIVIER TOT BY DIE PLAAS..DAAR IS N KORT ENTJIE TEERPAD WAT IN GELID SKOUER LANGS GERY MOET WORD.
DIE PLAAS IS ONGEVEER 20 KM. VAN DIE KAMP GELEE EN BIED FASILITEITE VIR BRAAI SWEM EN WILDBESIGTIGGING.
DIE GROEP KEER DAN LANGS 'N ANDER ROETE TERUG.
OUTRIDERS KAN REKEN OP 'N ONGEVEER 3-5 URE OUTING.
|
View more photos... |
FLATTRACK..RESIESBAAN. |
ONS IS NIE ALTYD ALMAL LUS OM NA DIE BOS SE GELUIDE TE SIT EN LUISTER NIE……….DIT RAAK VERVELIG……DAAROM HET ONS N LEKKER WYE FLATTRACK GEBOU WAAR DIE GEBRUL VAN JOU QUAD VIR N WYLE PLEK GAAN MAAK VIR DIE GERAAS VAN DIE BOS.!.
DIE BAAN IS 1.9 KM. LANK MET N PAAR LEKKER STRAIGHTS EN WILLE DRAAIE WAT DIE ADRENALIEN N GROOOT PUSH GAAN GEE.
ONS PROBEER DIE STOF TOT DIE MINIMUM BEPERK EN MAAK DIE BAAN GEREELD NAT EN SLEEP DIE OPPERVLAKTE GEREELD GELYK.
DIE BAAN IS IN DIE BOS NABY DIE KAMP. SOEK VIR JOU N GROOT TAMBOTIE BOOM OM IN TE KLIM AS JY UITSIG WIL HE WANNEER JY NIE SELF JAAG NIE.
DIE GEBRUIK VAN DIE BAAN IS GRATIS.
RY NET VERSIGTIG DIE MEDICS IS VER.
|
View more photos... |
River Route. |
The river route is an unique 10km of tracks along and over the Elands river. It is especially challenging after a light downpour of rain. It offers exciting and skillful riding.
Comments on the ride:
- Johan Pretorius, Midrand: Lekker genoeg om heeldag daar te speel.
- Frans, Wonderboom: Livingstone here we come!
- Elzette, Centurion: Oemf vir 'n adrenalien junky.
- Neil, Bryanston: Two hours well spend.
- Karen, Midrand: I needed assistance.
- Charmaine, Centurion: a Great cool down.
- Cavin, Midrand: Relaxing environment to master your riding technique.
- Delon (production car racing driver): just as exhilerating.
- Stacey, Midrand: Yeah I've done it.
|
View more photos... |
A few handy guidelines when planning a quad trip:
- A Map of the area you intend visiting.
- Sufficient fuel supply for your outride.
- Protective gear.
- A Basic first aid kit. Including at least the following items: plasters and/or bandages, cotton wool, antihistamine, antiseptic cream or lotion, eye patch and eye drops, tweezers, safety pin scissors, needle.
- Maintain and check your quad before leaving.
- Remember you are a guest wherever you travel, be courteous refrain from littering, respect others, don't make noise in build up areas, don't throw cigarette butts in the veldt.
- Never drive by yourself to an unknown destination.
- Always have your cell phone with you.
- Toolkit for breakdowns or punctures.
|
|